Click here to view all contact details Business transformation Geestelike leierskap ? met god as die middelpunt ? jou enigste anker in ons ekonomiese storm. 1. Personal & spiritual development An introduction to ds. Goeie verkoopspersoon verstaan en wys insig in al die eienskappe van sy produk. riaan esterhuyse spiritual consultant ? agl group Lead from the future as it unfolds ? addressing your leadership inertia rigidity. So n persoon verstaan die value proposition en hoe sy potensiele klient kan baat vind by dit. Click here Gallery of change Leadership and wisdom About johan slabbert Subscribe Videos of change Agl group of companies Contact us Onderhoud met johan oor verkoopstegnieke Discover the life behind the man ? johan slabbert ? ceo of agl group Personal & spiritual transformation Chapter 2 why it all comes down to attitude. . n Goeie verkoopspersoon verstaan die basiese begunsel van bemarking en verkope (company abilities needs to be aligned with customer needs). n Goeie verkoopspersoon het goeie insig en verstaan die werking van die inkomstestaat en die interaksie met die balansstaat en hoe besluite die inkomste en balansstaat affekteer en bydra tot goeie ROI return on investment opbrengs op investering. n Goeie verskoopspersoon doen deeglike marksnavorsing en beplanning rondom die industrie waarbinne hy of sy hulle produk wil bemark en verkoop. Hierdie persoon verstaan terselfdertyd die opposisie se marketing mix bemarkingsmengel (prys produk distirbusie en promosie). Beplan die posisionering van jou produk ten opsigte van jou value proposition en die opposisie se marketing mix. n Goeie verskoopspersoon verstaan die belangrikheid van markinteligensie en die terugvoering van sulke inligting ten opsigte van bemarkingstrategiee en die aanpassing daarvan. n goeie verkoopspersoon fokus op die opvolging van potensieele kliente en het n bogemiddelde vermoe om transaksies te sluit..
Webwinkel: Nee
Site IP:196.37.28.89
Land:SOUTH AFRICA (ZA) JOHANNESBURG GAUTENG
Title:johan slabbert
Let op:
Er komen meldingen binnen van valse facturen. Oplichters doen zich voor als zijnde onze legitieme gids. Bedrijfstelefoongids is echter een gratis service.
Wij zullen nooit zomaar een factuur sturen, niet betalen dus!